SAMPIOENSLAAI-MUSHROOM SALAD
200g feta of meer na smaak,
4 fyngesnyde sprietuie,
250g wit sampioene in skywe gesny,
250g gebraaide bacon bits bymekaar gegooi.
Sous:
125ml suurroom,
125ml mayo,
2 gekapte knoffelhuisies,
sout en swart peper na smaak,
gekapte vars pietersielie.
Gooi oor slaaigoed, meng, laat 30 min in yskas afkoel, geniet
Baie lekker. – het by n Vriendin gekry weet nie uit watter boek dit kom nie!
Foto en resep: Benhet Nieuwenhuis









flip dit is lekker!!!!!!!!!!!!!! en jy kan hom more ook nog eet!