

HUISGENOOT SE GEBAKTE KAASKOEK
Foto: Elizabeth Haupt
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het Huisgenoot se maklike gebakte kaaskoek vandag probeer en dit bak wonderlik.
Kors:
Tenniskoekkies fyn gekap en met sagte botter gemeng.
Vulsel:
250 g maaskaas
100 ml suiker
skil en sap van 1 suurlemoen
3 eiers
Klits die eiers, meng al die bestanddele saam en skep in die kors.
Bak teen 180 °C vir 20 min of tot gestol.
Ek het die resep verdubbeld.






