

BACON KIPS SLAAI
1pak Spek (gebraai)
200g Ertjies (ontvries)
4 groot Uie gekap & gebraai
Mayonnaise na smaak
1 pak Bacon Kips
Meng alles behalwe Baconkips en laat koud word. Breek laaste Baconkips in, net voor opdiening.
Bron: Diane Roode Hancox
NOG ‘N VARIASIE
jy pak eers die blaarslaai onder dan tamatie en spring onions
dan kook jy eiers sny in skuiwe en pak die bo op die spring onions
dan blokkies kaas en heel bo bacon kips wat jy heel laaste opsit
sous is mayonniase en kondensmelk wat jy meng en heel laaste oorgooi.
Resep: Zonika Greyson Lombard
Foto: Benhet Niewenhuis







10 uit 10! lekker slaai saam braai vleis
10 uit 10! lekker slaai saam braai vleis
Esmarie Pretorius
Dis baie lekker. Het net een keer al van dit geeet en soek al lank na die resep. Die bacon kips gee so souterige smaak en die ertjies en mielies maak dit besonders. Ek sal die slaai 10 uit 10 gee. Die volgende dag is die slaai nog lekkerder