BACON KIPS SLAAI


BACON KIPS SLAAI
1pak Spek (gebraai)
200g Ertjies (ontvries)
4 groot Uie gekap & gebraai
Mayonnaise na smaak
1 pak Bacon Kips
Meng alles behalwe Baconkips en laat koud word. Breek laaste Baconkips in, net voor opdiening.
Bron: Diane Roode Hancox
NOG ‘N VARIASIE
jy pak eers die blaarslaai onder dan tamatie en spring onions
dan kook jy eiers sny in skuiwe en pak die bo op die spring onions
dan blokkies kaas en heel bo bacon kips wat jy heel laaste opsit
sous is mayonniase en kondensmelk wat jy meng en heel laaste oorgooi.
Resep: Zonika Greyson Lombard
Foto: Benhet Niewenhuis