100 gr sjokolade, smelt oor warm water.
Voeg by n olie gebaseerde smeer soos grondboontjie botter of carob smeer, nutella of lotus smeer.
Voeg by 2 el wafel vlokkies, ek het die ronde wafels fyner gedruk en by ander rice crispis gesit.
Meng en sit in sjokolade vormpies, ek het silicon gebruik.
Tik paar keer op werksoppervlak om lugblasies uit te kry.
Vries. Hou verkoel tot bedien.
My gaste was gek hieroor.
Sonja Zino








