MUFFIN MINCE BOLLETJIES MET ROER EIER
BESTANDELE/METODE
Maak Mince bolletjies so 100 gram.
Sit dit in Muffin bakkies en bak dit in die oond tot gaar.
Dan maak jy spicy rou roer eier en gooi dit in elke bakkie by die meat ball.
Ek het besluit om sommer bietjie kaas ook oor te strooi. Bak alles weer tot kaas gesmelt is.
BRON/PHOTO: Koos van der Merwe








