KLAPPER-KAKAO-HAWERMOUT KOEKIES
125 g margarien
500 ml suiker
125 ml kakao
25 ml melk
Kook alles saam vir 5 minute. Haal van plaat af en roer die volgende by:
750 ml hawermout
250 ml klapper
5 ml vanilla geursel
Meng goed. Skep lepels vol op gesmeerde plaat of bord en laat koud word.
Nota deur Hettie Theunissen:
Ek het vandag muesli in die plek van hawermout gebruik.
Foto en resep geplaas deur: Hettie Theunissen
Foto met wit sjokolade: Candice Van Der Ross
Ek het dit met wit sjokolade en neute bo op versier










Candice Van Der Ross
I initially thought it would be overly sweet Danielle and when I tasted it before it set I didn’t like it. When I had some with a hot beverage after it set completely it was so yummy. My husband commented that I should probably make another batch soon lol
Candice Van Der Ross – My beurtslag van die choc klapper & hawermout koekies op die blog. Ek het dit met wit sjokolade en neute bo op versier, dankie aan die lid wat dit gedeel het xx