BESLAG VIR EIERLOSE PANNEKOEK SONDER BAKPOEIER
2 koppies bruismeel
2 koppies koue water
1 koppie melk
¼ koppie olie
2 eetlepels wit asyn
¼ teelepel sout
Klits alles goed saam en bak in warm pan.
Bron: Sannie van den Berg
You cannot copy content of this page