BESLAG VIR EIERLOSE PANNEKOEK SONDER BAKPOEIER 2 koppies bruismeel 2 koppies koue water 1 koppie melk ¼ koppie olie 2 eetlepels wit asyn ¼ teelepel sout
Klits alles goed saam en bak in warm pan. Bron: Sannie van den Berg