Tuisgemaakte Tamatiesop
met gebraaide kaas broodjies
1 blikkie gekapte tamaties
1 blikkie tamatie puree
1 opgekapte ui
1 knoffelhuisie opgekap
2 knor hoender stock pods
15ml bruinsuiker
1 blikkie chickpeas
1 pakkie wit uie sop
800ml water
Knippie cumin
Feta kaas vir garnering
Braai uie tot sag
Voeg knoffel en cumin by
Voeg tamatie puree by, uie, stock pods, water en suiker by.
Kook op lae hitte vir 25 min en voeg dan chickpeas en uie sop by.
Simmer vir verdere 25 min.
Klits met blender
Resep deur Monique Dunhin
Geplaas deur Cecil Dunhin








