SOET PATATS MET LEMOEN OF SUURLEMOEN
Sny patats in lang skywe
1 kopppie geel floro margarien
1 koppie geel suiker
2 koppies water
een skil van lemoen plus skywe van oorblywende lemoen.
Kook in ‘n toe kastrol tot sag. Haal deksel af tot die meeste sous afgekook is. Gooi 1 eetlepel goue stroop of heuning by tot tamaletjie.
Suurlemoenskil kan ook werk.xxx
BRON: Bertie DeWet








