MOEITE VRYE MAC EN CHEESE IN DIE SLOW COOKER
4 koppies melk
2 eiers
1 teelepel sout
1 teelepel mosterdpoeier
½ teelepel fyn peper
1 teelepel droë pietersielie of gemengde kruie
½ pak rou macaroni
½ ui fyn gesny
Rooiworsie of tuna ekt Rooiworsie gebruik
2-4 koppies kaas
Smeer binnekant van die prutpot met botter . Klits melk, eiers en geurmiddels saam. Roer by kaas en macaroni en Rooiworsie in.
Bedek die prutpot en sit op “high” vir 3 ure!
HEERLIK!!!!!!!!!
BRON/FOTO: Benhet Nieuwenhuis









Hierdie is ‘n ou staat maker!!!!!!!! en werk altyd!!!