


2 BESTANDELE PIZZA BASIS
Gisteraand se pizza!!
Pizza base:
2 koppies bruismeel
1 koppie double cream yoghurt
1 knippie sout
Ek het ‘n knippie sout bygesit! Sal nie weer ander deeg gebruik nie. Was heerlik!!
Sit vulsel van jou keuse op en bak teen 180°C vir ongeveer 20 min. Ek kan ongelukkig nie presies sê hoe lank nie. Het maar die kaas en die kleur van deeg dopgehou.
Ek het ook gesien Matt Preston maak dieselfde deeg op Masterchef Australia , dan rol hy dit dun uit, in die grootte van ‘n klein bordjie en bak dit in ‘n pan met ‘n biki olyf olie in. Soos naan broodjies. Dan kan jy ietsie opsit en oprol of vou.
Foto 1: Allison Kemp
Foto 2: Elsabie Templeton







geskuif
Elsabie Templeton
Flat breads made with Greek double cream yoghurt, served with homemade hummus, fried brinjal & peppery rocket.
Resep vanaf blog (2 bestandeel pizzadeeg met jogurt gemaak) ek het 1 teelepels komynsaad en gedroogde knoffelpoeier bygesit. Deeg geknie in Kenwood vir 5 min en toe balletjies gemaak en dun uitgerol. Op 180°C vir 15 min toe omgedraai en nog 7 min gebak. So is albei kante mooi goudbruin. Ek het die resep verdubbel.
Ansi Fourie Pypers Fourie
Ek ook beslis nie weer koop nie. , vinnig maklik en bitter lekker. !!!