My ouma se koekie resep is die lekkerste!
10koppies meel
6 koppies suiker
10 teelepels bakpoeier
1/2 teelepel sout
10 “large” eiers
en 500g woodenspoon / of stork for bake.
Lewer maklik n 10 liter emmer partykeer meer koekies.
Meng al die droeë bestandele en vryf die botter in, laaste die eiers.. baie lekker koekies dun of dikker uitgerol. Bak tot ligbruin op 180 grade. En as jy klapper koekies wil hê dan gooi jy net klapper in die beslag.
BRON – Riana Pistorius