HOENDER BIRYANI MET PERSKES-BRIYANI
Bestandele
4 hoender fillets
2 uie
2 koppies ertjies
1 tl kerrie
1 tl masala
1 tl gemmer
1 tl borrie
Pakkie tamatie past
1 blikkie ingelegte perskes
1 koppie basmati rys
50ml nola franse slaai sous
Braai uie in olyf en botter tot glanserige.
Sny fillets in blokkies en voeg by uie , braai tot bruin.
Voeg by slaaisous, voeg dan alle speserye .
Voeg dan ook ertjies by.
Plaas 350 ml water by.
Kook vir -+ 20 min plaas die tamatie paste.
Kook rys tot gaar meng meng vleis.
Voeg dan die perskes by.
Bedien saam met n lekker slaaitjie
Resep en foto: Hannelie Bezuidenhout








