Meng 300 gram elk rooi en groen druiwe, so 3 seldery stingels op gesny (fyn) so bossie stingel uie (in ringe)
Slaai sous:
125 gr room kaas
125 ml griekse jogurt
5 ml heuning
5 ml suurlemoen sap
2 ml (of meer) gerasperde suurlemoen skil.
Meng die druiwe, seldery en uie en bere in yskas tot koud. Net voor opdiening meng jy die aangemaakte slaaisous deur en gooi bietjie fyngekapte peanut brittle oor.
Genoeg vir 4 mense.
Geplaas deur: Heleen Easton Fick
Foto deur Gideon Louw