2 koppies mash/kapok aartappels.
1 koppie gerasperde kaas.
1 eier.
Sout en peper na smaak.
Halwe blik pit mielies goed gedreineer.
Meng alles saam skep in kolwyntjie pan en sit in oond op 180 vir 30min of tot mooi bruin.
Bron – Neels Lombaard