1 groot butternut
1 blikkie sweetcorn
250 ml room
Skil die butternut sny in blokkies, meng die room en sweetcorn by. (Gebruik n glasbak met deksel) sit in mic op high vir 30 min. Baie baie lekker.
Peggy Devine
WENK deur Julanda Swanepoel…
Was en steek butternut vol gatjies sit 7 min in mic op hoog, laat afkoel dit skil en sny makliker. En dit werk








