KRUISEMENT EKSTRAK
Het dit op pinterest gesien!! Kruisement blare af getrek en gewas, styf in bottel gedruk en so bietjie gekneus en dan gevul met wit rum!
Nou wag ek 3-4 weke haal dan blare uit en gebruik ekstrak in roomys ens!!
BRON – Benhet Nieuwenhuis
One thought on “KRUISEMENT EKSTRAK”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.









Hierdie resep werk nie!! na 4 weke was by ekstrk pik swart!!!!!!!