

KRUISEMENT EKSTRAK
Het dit op pinterest gesien!! Kruisement blare af getrek en gewas, styf in bottel gedruk en so bietjie gekneus en dan gevul met wit rum!
Nou wag ek 3-4 weke haal dan blare uit en gebruik ekstrak in roomys ens!!
BRON – Benhet Nieuwenhuis