Skilferdeeg uitgerol, feta kaas bo-op die deeg gefrummel en strepies spek bo-op die feta gepak, toe geurige maalvleis bo -op die spek geskep. Op gerol en spek bo oor gesit met kruie bo-op gestrooi.
In gasoond teen 210° vir 40 min gebak.
Bron: Ertjies de Witt