LEKKER RIBS
Lekker ribs!!!
1 kg ribs (ek vark gevat, maar enige soort werk)
½ koppie tamatiesous
½ koppie blatjang
1 pakkie bruin uie soppoeier
300 ml coke
Meng alles, giet oor ribs wat jy bietjie sout oor gestrooi het.
Bak by 170°C in agrilla bak vir 2 ure.
Super lekker!
Ek het die resep net in die helfte gedeel vir ons!
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis









Hierdie is ‘n lekker basis resep! ek gebruik hom en gebruik dan net verskillende vleise! altyd lekker! en beesstert werk baie lekker!!