

BESSIE PONS
Meng net 2 soorte bessiesap en sny vars vrugte soos aarbeie in.
Gooi bietjie lemonade by en as dit ‘n laatmiddagpartytjie is, voeg maar ‘n klein bietjie vodka in.
Ons gebruik dit gewoonlik by kombuistees as die dames aankom vat elk ‘n botteltjie.
Resep en foto: Magde Van der Kolff






