Liezl Louw het hierdie gemengde slaai vir vannaand voorberei
2 geelperskes in blokkies gesny
2 skywe waatlemoen in blokkies gesny
1 rooi ui in ringe gesny
1/2 fyn gekapte brandrissie
1 handvol gekapte gras uie
6 peppa dews wat gekerf is
1 handvol gekapte basil blare
1 suurlemoen se gerasperde skil en sap
1 e heuning
gooi in n slaaibak en meng








