MIELIEGEREG VIR ONTBYT
1 blik sweetcorn
1 blik pitmielies
Gebraaide bacon
1/2pak gesnyde worsies
Sout
Peper
4 eiers
Meng als saam en bak in op 180’C tot gaar. Baie lekker vir n ontbyt. Yummy
Resep: Aileen Hattingh
Posted: Amanda Conradie
You cannot copy content of this page