MIELIEGEREG VIR ONTBYT
1 blik sweetcorn 1 blik pitmielies Gebraaide bacon 1/2pak gesnyde worsies Sout Peper 4 eiers Meng als saam en bak in op 180’C tot gaar. Baie lekker vir n ontbyt. Yummy Resep: Aileen Hattingh Posted: Amanda Conradie