My eie gherkins
Ek het soma my eie iets bymekaar gesit nadat ek almal se resepies gelees het! En toe gebruik ek wat ek in die huis het
3 komkommers stukke gesny
Kook saam 2k asyn en 3kwart koppie suiker, 1t sout, halwe t fyn peper en 1 suurlemoen blaar
Toe suiker opgelos het het ek die komkommer stukke by gesit en so 10min gekook!
Haal suurlemoen blaar uit en bottel
Bron: Benhet Nieuwenhuis









die suurlemoen blaar gee ‘n lekker smaak! Bedien dit altyd saam ‘n voorgereg