Ingelegde Gherkins

 

gherkinstested

My eie gherkins
Ek het soma my eie iets bymekaar gesit nadat ek almal se resepies gelees het! En toe gebruik ek wat ek in die huis het
3 komkommers stukke gesny
Kook saam 2k asyn en 3kwart koppie suiker, 1t sout, halwe t fyn peper en 1 suurlemoen blaar
Toe suiker opgelos het het ek die komkommer stukke by gesit en so 10min gekook!
Haal suurlemoen blaar uit en bottel

Bron: Benhet Nieuwenhuis‎