


DRUIWE CHUTNEY (BLATJANG)
3 kg vrugte
1 – 2 kg uie, gekap
4 ½ koppies suiker
3 koppies wit asyn
2 eetlepels kerrie
2 eetlepels borrie
1 eetlepel sout
5 eetlepels maizena
Kook vrugte, uie, asyn en suiker vir 20 min. Voeg speserye by en kook weer 20 min. Maak Maizena met bietjie water aan en voeg by, kook 5 min en bottel.
RESEP: Debbie Willemse
Foto: Annelise Engelbrecht en Marelize Van Wyk






