CHRISTMAS SCENT
Nie iets om te eet nie, maar iets om jou huis heerlik te laat ruik en dit is alles “natural” Ek het dit as ‘n geskenk gekry die jaar vir Kersfees by ‘n vriendin wat saam met my werk, en ek moet bieg, dalk nog die beste geskenk ooit vir my…ek hou van die tipe van goed!
1 lemon
1 orange
6 bay leaves
½ cup whole cloves
3 cinnamon sticks
8 cups of water
Cut lemon and orange into quarters, combine fruit, spices and water ina large saucepan, Bring to a boil, reduce heat, and simmer as long as desired (add more water if desired). Any leftover mixture can be covered and refrigerated for several days to be reused.
Photo: Elmarie VB








