AMANDELKOEKIES
250 g botter
4 eetlepels heuning
125 ml strooi suiker
2 teelepels vanilje
100 g gemaalde amandels
375 koppies koekmeel
Afronding
100 g sjokolade
Stel oond op 180ºC
Room botter,heuning,strooisuiker,vanilje tot lig
Meng meel en amandels saam en voeg by botter mengsel
Meng tot sagte deeg
Sit in plastiek sakkie vir 3 min in yskas
Rol deeg 1cm en druk vorms uit
Bak 8-10 min laat afkoel en versier mer gesmelte sjokolade
Hierdid koekies is heerlik bros! Dis n super sagte deegies ek hef bietjie meel, by gevoeg om hom te ka uitrol
Baie lekker
Bron en Foto: Benhet Nieuwenhuis








