


Braai ui, greenpeper en sampioene saam ~ hou eenkant en laat afkoel
Pak slaai in lae in die volgende volgorde; blaarslaai, worteels, mielies, uie-greenpeper mengsel, ertjies, pynappel, sous, blokkies kaas
Wenk ~ Gebruik diep glas-slaaibak, dit laat die slaai mooi vertoon
Geplaas deur Bianca-anne Koen






