SMULKOEKIES

SMULKOEKIES
2 koppies meel
250 gram Rama margarine
125 ml suiker
Knypie sout
Klein blokkies Cadbury sjokolade
Room botter en suiker tot room
Sif meel by en meng goed.
Maak balletjies sit blokkie sjokolade in
En vorm volgens die blokkie sjokolade
Rol in klapper
Bak 180 ºC vir +- 20 minute
Resep: Dania Etsebeth
Geplaas deur: Maxie Visser






