gebruik n skerp mes en maak n snit in die sakkie en dop die peertjies uit die sakkie
sny mote van 10mm dik en sit in ys water vir n uur vervang ys water na n uur en week mote vir nog n uur
droog mote in n handdoek rol papier en marineer vir 15- 20 min in die mostert
klits die eiers en rol die pere daarin en bedek met die krummels bak in die olie tot bruin en dien op saam met suurlemoen skywe en geniet
Gideon Louw








