Mags Darlow De Lange
Ek sout en peper altyd my vars vis voor ek dit vries. Die speserye trek dan in die vleis . Dan kan jy dit tot 3 maande vries . As jy hom ontdooi om te bak dan het hy ook glad nie n waterige tekstuur nie. Het dit by n ou tannie geleer wie se man n diepsee visvang gedoen het .