MIELIE EN BONE TERT
1 pakkie klaar gemengde mielies en bone gaargekook
Meng dit met die volgende
1 pakkie bacon
2 uie
Halwe pakkie stirfry
1 greenpepper
2 t mostertpoeier
1 t garam masala
Sout e swartpepper
1 t komyn
Smoor of braai gemelde bestanddele,buiten mielies, wanneer lekker gesmoor is voeg mielies en bone by.
Giet in tertbord, rasper kaas bo oor.
Ek het die water waarin die mielies en bone gekook het gemeng met pakkie swart pepper souspoeier.
BRON- Nella Kootstra








