ELIZE SE PATTIES
More almal! Eks van vroeg besig my patties nou klaar gepress! Dit oornag gestaan!
3.5 kg maalvleis
500 g stetson beefburger spice crown
600 ml yswater
Meng en laat oornag in die yskas staan
Vorm die patties en gebruik soos nodig. Vries baie goed.
54 pattys van 120 g elk
Resep en foto: Elize Venter








