Blomkool gestoom vir 5min
Uie en spek op die kant gebraai met sout en peper en knoffel stukkies
Blomkool by gegooi en gebraai en gedroogde dill gemeng
Wit sous gemaak en alles gemeng met 3 eiers .
Vir die kors het ek skud seeg gemaak en n diep bak die skud deeg uit gedruk. Alles in die bak gegooi en kaas bo-op gestrooi met spek stukkies bo oor. In die mikrogolf gesit vir 10 min en gebraai in mikrigolf vir so 4min. Uitgehaal en laat afkoel. Geniet saam met room en kaas frikkedele. Dit het vorentoe gesmaak








