Heerlike vinnige ontbyt!!! In my tapper omelet pakkie!! Klits 2 eiers met bietjie melk! Toe meng ek van gister aand se braai vleisies in en tamatie, ui en kaas! En bietjie spice! Gooi in pakkie en mikrogolf 3min! Strooi kaas oor en geniet
Geplaas deur: Benhet Nieuwenhuizen
Hierdie is ‘n treffer ontbyt!!! en lekker vinnig!!