PESTO EN MACARONI SLAAI
Ek wil graag my pesto en macaroni slaai se resep deel met julle en belowe julle die mense raak net mal oor dit so hier is die resept en geheim van die slaai.
Kook macaroni tot ferm maar nie pap nie belangrik, meng mayonnaise saam met Ina Paarman se basil pesto en 2 groot lepels kondensmelk saam
Sny groen en geel red pepper op en voeg by, jy kan bacon byvoeg as jy so voel en sny spring onion op en voeg by. Dit is verskriklik baie lekker almal soek gewoonlik die resep by my maar gee dit nie graag weg nie so vandag het julle dit.
Dis 1 pakkie pesto en so 3 kwart pakkie macaroni 2 eet lepels kondensmelk en mayonaise genoeg dat die macaroni nie droog is nie en die pepers so half elk Dit is net te lekker om vir myself te hou probeer dit gerus dit sal een van jou fovourite slaai word. die ander een is simple en maklik, maar baie lekker
Gewone uie en tammie smoor, voeg by gaar macaroni en laat oor nag in fridge, baie belangrik moet koud wees, die volgende oggend voeg gerasperde kaas net by en walla done!!! regtig lekker BRON- Peter Harry








