ONTBYT MET ‘N TWIST
Sny korsies van brood af en rol brood dun, druk in muffin pan.
Sit ham, tamatie in – net waarvan jy hou
Eier kan eers effe gebak word voor die tyd of rou ingebreek word
Strooi kas bo-oor en bak in oond
Voordeel is jy het sommer baie ontbyte gelyk gereed
Annelie van der Merwe-Kruger
Ronél Herbst – Dit is ñ heerlike ontbyt ek gebruik ipv die brood puff pastry die herb en kaas een gee weer ñ ander heerlike geur aan die ontbyt.








