Het hierdie heerlike sjokolade met neute en gedroogte vrugte vanoggend op TV gesien! Maar ek het nou nie neute gehad nie sommer mixed peel stukkies van Trumps oorgegooi.
En 500gr donkersjokolade gesmelt en Wit sjokolade. Dan smeer jy eers bie donker sjokolade onder in pan met waspapier wat jy gespuit het met cook en spray dan weer wit sjokolade bo oor. Gooi dan vrugte en neute bo oor en plaas in Yskas dat sjokolade hard geword het en sny in blokkies!
Foto: Ronel Muller Thoma








