Sif al die droë bestanddele saam in een bak en meng nat bestandsele in aparte bak. Voeg droë bestanddele by nat bestanddele en meng goed tot romerig. (Hierdie is n taamlike stywerige deeg maar vloeibaar genoeg). Gooi in twee voorbereide koekpanne en bak in vooraf verhitte oond 180ºC vir 35min.
Versiering;
2 houers roomkaas
2 1/2 koppies versiersuiker
1 1/2 teelepels aniseed essence
Meng goed en smeer koek. Res van deko is jou besluit. Ek het liquirice strips en swart eetbare sparkles gebruik.
TIP; proe deeg en versiering gereeld om seker te maak die smaak is nie te erg nie maar werklik die moeite werd
Eie resep en foto van Mari Cook









geskuif