VERNEUKVLEIS
Dis 1 pakkie oxtail sop aangemaak soos op die pakkie aanwysings
2 eiers.
1 gebraaide ui
2 koppies Oats
Kook sop tot verdik, plaas uie, eiers en oats by roer deur en bak in warm olie tot bruin aan beide kante. Verwyder uit olie en plaas in glasbak. Heerlik in hamburgers of as aandete.
Foto en resep: Marina Potgieter








