Meng alles saam en breek 4 wheatabix fyn in die bostaande droeë bestanddele
Meng saam:
300 ml So nice vanilla soy melk
2 teelepels asyn
½ koppie canola olie
1 koppie suiker
Meng nat en droeë bestanddele goed deur.
Voeg by enige een van die volgende
Sonneblomsade, rosyne, amandels, pampoensade of net waarvoor jy lus is.
Ek gebruik ongeveer ½ to 3/4 koppie
Spuit beskuitpan en druk mooi gelyk. Sny met snyer of anders merk met mes as jy nie ‘n snyer het nie.
Bak 18-20 min @ 200ºC.
Verkoel en breek in stukkies en droog op draadrak tot droog teen 100ºC.
Ek doen dit gewoonlik oornag.
Resep en foto: Esme Slabs
.









geskuif