2 – 4 Vark tjops, sonder skil. Strooi meel, sout en peper oor. Verbruin.
Sit in oondpan net effens groter as tjops.
1 – 2 groot uie, in wedges, gebraai, plaas rondom tjops.
SOUS
3 Blood lemoene (of gewone lemoene) Rasper zest af, voeg by die sap in klein kastrolletjie, moet minstens 1 koppie sap wees.
Voeg 1/2 koppie droë wit wyn (of meer lemoensap) en 1/2 Koppie hoender stock by. Ook 1 groot garlic huisie, opgekap en die opgekapte blare van 1 – 2 roosmaryn takkies. Kook tot verminder na 1 koppie ekstrak. Gooi oor vleis, maak gaar in oond.
Nota:
Ek sal in die vervolg na die vleis gaar is die sous baie verder wegkook aan die einde – sonder die vleis – en dan bo oor gooi – die eerste keer wat ek dit gemaak het, het dit baie moeier gelyk as gevolg daarvan.
Bron: Petro Borchard








