SKEP NOG GEREG
1 blik roommielies
2 koppie broodkrummels
1 koppie melk
1 gekapte ui
1 koppie gerasperde kaas
1 koppie fyn biltong
1 eetlepel pietersielie
1 teelepel fyn knoffel
1 eetlepel mielieblom
1 eetlepel gerookte paprika
Meng alles saam en bak by 180 grade C vir 25/30 minute
Kan as bykos of ete met slaai voorgesit word.
Resep geplaas deur Floraine Wasserman Venter









