Annette Bekker se pampoenkoekies gebak in muffinpannetjies:(Errida se idee)
250 g klaargekookte soetpampoen
2 eiers
2 en half ml sout, voeg by
2 k bruismeel
15 ml bakpoeier.
Stroop:
500 ml suiker
250 ml water
125 ml melk
30 ml botter (ek het so 50 ml gebruik)
20 ml mezena en 1 t vla gemeng met bietjie melk
1 t vanilje en 1 t karamel essens
Maak stroop. Bak koekies in gesmeerde muffin pannetjies so 20 min, gooi stroop oor sodra die koekies uit die oond kom.
FOTO- Martie Fourie Moolman








