EIER SUUR SOUS
1 eier
25ml suiker
1 ml sout
2 ml maizena
25 ml asyn
25 ml water
Klits die eier baie goed
Voeg die ander bestandele by en klits weer baie goed
Verhit oor kokende water en klits aanhoudend met ‘n whisk tot dit begin dik word, klits tot dit lig is.
Bedien met gestoomde jong groen bone of groente , lekker met jong uie.
Foto: Elize de Kock








