

VARS KAAS SKON-MUFFINS
1 koppie meel
1 koppie kaas
1 teelepel bakpoeier
½ koppie melk
1 eier
Meng en bak teen 180°C vir sowat 15 min.
Resep: Tiaan Langenegger
Erika Taylor:
‘n knippie rooi peper sal ook lekker hierby wees, ek noem dit maar net.






